Gamtoos Boere Basaar

Date: 25th April 2015

Dit is nog net twee maande voor ons Boerebasaar. Ons nooi u hartlik uit na ‘n baie lekker oggend met lekker boeregasvryheid!

Ons probeer die geleentheid elke jaar beter en lekkerder laat verloop.  Dit is ‘n langnaweek.  Kom maak van jou kuier sommer ‘n lekker blygeleentheid.  

Vir kampering en verblyf kliek gerus hier.  Hoop ons sien jou daar!

back
Photos
boerebasaar.jpg
 

gamtoos boere basaar

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting